Woolworths
Poor service & no response from Woolworths
Verskoning op verskoning - vat hulle nou al 6 weke om items van n ander tak af te kry en niemand het antwoorde of ten minste die ordentlikheid om te laat weet wat aangaan nie - na vele besoeke aan die winkel om self op te volg kry ek steeds geen terugvoer nie - dit is baie duidelik met die ...