Medihelp
Poor services
EK het oproep gekry oor dat ek nie een maand betal het nie. Ek het die bewyse aan gestuur deur mail vir hulle. Nu wil hul my black list oor dat hulle nie reg kom nie. Die vrou Annemarie Erasmus raak ongeskuk met my vir al nu met my oupa se dood. Ek het haar gevrae om te wag want met die reelings ...