Mr Price Sport
Pryspunte op verkeerde/dieselfde rak as ander stoc
More. Ek was Sondag 2/6/13 by ons mr price sport wat geskuif het na n nuwe perseel. Dit lyk baie mooi maar die diens is pateties.ek het 2 verkillende baadjies op 1 rak gekry waar daar n pryspunt op was wat wys die baadjies is R99.95.ek het n paar tekkies ook daar gekoop.By die Til aangekom se ek ...