AfricaComplaints.com » Tygervally - Reviews, Complaints, News

City: Tygervally
Found 28 reviews / complaints

Truworths
4de keer geen diens

Ek en my vrou het in desember 3keer klere by truworths probeer koop in tygervally en elke keer maar net weer geloop as gevolg van geen diens vandag het ek besluit om die bestuurder te roep maar ook nie regtig behulpsaam nie so asof dit n straf is om daar te werk. Dankie aan michelle wat ons gesien ...