EK HET 23 Augustus n report geskryf oor cell c, ek wil net se my problem is opgelos, en ek is weer n gelukkige klient van cell c, hulle het my verkeerd bewys deur aan my n goeie diens te lewer en het vir my n ekstra myl geloop, dankie almal betrokke by my saak.
0 comments