Daar is geen use vir Boxoffce nie!! Die movies wat opgesit word is glad nie goeie movies eers om na die trailor te kyk nie, die DVD winkels het beter movies as Boxoffice en dan word die goed nog so lank opgelos!!
Dink dis regtig swak styl van DStv om nie eers goeie movies op te sit nie en dan dit so lank op te los.
Ek ry eerder en gaan kry movies as wat ek DStv ondersteun!!
0 comments