Absolute Fitness Gym
Skelm "CEO" en besigheid
Hierdie is 'n skelm besigheid. Hulle het my vrou probeer afpers om hulle geld te betaal vir 'n kontrak wat in 2009 verval het. Hulle het geen dagvaarding uitgeryk nie en die eis het dus al in 2012 verval. Werner de Beer het 'n vals sms uitgestuur dat my vrou geswartlys is. Hierdie was net 'n ...