AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Miscellaneous | Page 2095

Category: Miscellaneous
Found 16055 reviews / complaints
Page 2095

Avon Justine
BAD SERVICE

Ek is baie teleurgesteld in die diens wat julle reps van Avon verskaf. Ek is nou by die vierde agent wat absoluut patetiese diens lewer, of ek kry haar nooit in die hande nie of sy antwoord nie smse nie. Ek het dringend produkte nodig maar kry net mooi geen diens uit julle agente nie. Ek oorweeg ...