AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Mustang Marketing - Terugvoer spoedig en pynloos | #104884

Mustang Marketing
Terugvoer spoedig en pynloos

Die hoe gehalte hulp, ondersteuning en bystand wat ek en my vrou by Mustang Marketing se Wimpie gekry het en ook die spoedige terugvoer elke Keer wat ons navraag gehad het is genoeg om nattigheid na jou oe te bring.
Hierdie skeptikus is geswaai en is nou vol hoop dat ons n Lang en gesonde besigheids verhouding gaan geniet.
Die kompliment is n blyk van waardering vir Wimpie wat volgens ons die ekstra myl gestap het om ons besigheid te behou.

Vriendelike Groete

Diaan & Corine Groenewald.

Date:

Company: Mustang Marketing

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google