AfricaComplaints.com » Computers & Services » Complaint / review: Propharm - Swak Diens | #194749

Propharm
Swak Diens

Dis vir my super amazing hoe komputer maatskapye altyd beryd is om jou te help maar wanneer dit by die Finale produk kom is daar 'n issue om die klient tot tevredenheid te bring wanneer die komputer maatskapy nie die regte komunikasie en kwotasies aanstuur nie. Die ongelukkigheid is Pro-pharm waar hulle tegnikuste en sales rep en bestuur nie die regte kliente diens aanskaf op skrif op hulle kwotasies nie... nadat ek wat die klient dit so duidelik op die aanvaarende kwotasie skryf dat ek net 3 programe wou op gelaai he op die laptop wat ek aankoop deur my werk by PRO-PHARM na ek gevra was deur die Sales Rep wat se programe kan ons vir jou laa? i... Windows 7, Anti-Virus, en Microsoft Office. GEEN EXTRA KOSTES WAS GENOEM VIR ENIGE VAN DIE PROGRAME NIE... as 'n Bestuurder die goedkeuring gee vir die aankoop wat op die Maatskapy se rekening kan gaan moet die bestuur seker gemaak word die aankopende klient weet wat sy voor betaal... of hoe? nice, die laptop was gebou en geprogrameer binne 1 dag... afgelaai maar net een voutjie... die Sales Rep, en die Programerder kannie kommunikeer nie. Gaan trek die kwotasie en gaan kyk. Die office paket was deel van die kwotasie..

Date:

Company: Propharm

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Computers & Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google