Bp Southern Africa
Outstamding Service Delivery
Al ooit gedink jy kry goeie diens by jou gunsteling diens stasie. As jy deur Koster ry stop by die BP stasie op die Swartruggens pad (daar is net 3 vulstasies in die dorp) Stop daar en ondervind wat uitstekende dienslewering werklik beteken. ...