Hyundai South Africa
Biae Baie
Ek wil net se baie dankie vir die uitsteekende dien van Spring en Serietha Vir iemand wat die eerste keer ons IX 35 gebring het vir n diens en ons is van die beging tot die einde gehelp Ek wil regtig se baie baie dankie an meer mense aan beveel om darna toe te gaan EK GEEN HULLE 5 UIT 5 ...