KFC
Bad Service
Ek het vanaand by Nina Park KFC 'n family treat 8 piece bestel. My side pieces was 4 jnr hamburgers en 2 coleslaw. Toe ek by die huis kom is die 2 coleslaw nie in die pak. Dit is nie die eerste keer dat ek ongelukkig is met Nina Park se diens. Vorige keer het ek 6 piece family treat bestel en net 5 ...