KFC
Daar is te veel klagtes
Alles was verkeerd, geen diens met TAAL nie, geen Afrikaans, Engels swak, musiek so hard dat hul jou nie kan hoor nie en dan hak die musiek vas en hul hoor dit nie eers nie, na herhaalde praat, verstaan hul glad nie en sit maar af, want dit is net een groot lawaai! Bestelling was onvolledig, nadat ...