AfricaComplaints.com » Secunda » Secunda | Page 2

City: Secunda
Found 525 reviews / complaints
Page 2

Vodacom
Vodacom service is pooor!!

On 26 November 2012, I complained on hellopeter as 12 months of no response from Vodacom was to much to believe. To date, I am still waiting for a possitive outcome. Since your correpondence to them, 14 months ago and me recieving thereafter, for 5 months from Vodacom, electronical text mesages, ...

Beares
Uiters swak diens

Ek het op 23 Januarie 2014 seker meubels gekoop by Beares Secunda. Hulle was uiters vining om die kontrak geteken te kry, maar ongelukkig is dit waar die goeie diens gestop het. Ek het die 25 ste Januarie van die meubels self gaan laai, aangesien nog niks afgelewer was nie. En dit is toe dat ek ...