Dit is die enigste kanaal wat nog kyk werd programme het en dit is nou verskeie maande dat ons steurnisse op hierdie kanaal het. Wanneer gaan dit ooit reggestel word,? Ek wil my lisensie geld terug he.

0 comments