Wimpy
ONAANVAARBARE EN PATETIESE DIENS
Op 29 Julie'13 het ek en my vrou WIMPY FOCHVILLE besoek en ontbyt bestel. Toe ek my ontbyt onvang het ek gemerk dat my roosterbrood reeds gesmeer was. Ek het die kelner, Nonkie gevra waarom die brood gesmeer was. Sy het ges? dat hulle soms die brood smeer Ek het gevra waarom sy dan vir my botter ...