Status Kitchen & Bars
Eeds deposito maar geen werk
Drie maande gelede al n 60% deposito betaal en tot hede is ons kaste nog nie geinstalleer nie. Na vele oproepe en smse wat meeste van die tyd nie beantwoord word nie het ons nog geen diens uit gekry van Status Kitchen en Bars nie. As n oproep wel beantwoord word, word daar net beloftes gemaak dat ...