Sondag
Wat het geword van die koerant in KZN
Vir die laaste maand het Sondag Koerant net verdwyn van alle winkel rakke in Pmb KZN Verduidelik asb. Julle ander koerant, Rapport is lankal nie meer vir my nie. Baie teleurgesteld ...