Silverton Radiators
Mens stuur na julle om reg te maak, nie om te breek
My voertuig se verkoeler het niks makeer nie, maar as deel van my normale voorkomende onderhoud stuur ek dit deur my vriendelike werktuigkundige in om skoon te maak en na te gaan. Behalwe dat dit soos 'n ewigheid voel voor hy terug is, lek hy nou en as ons die enjinkap nie gister oopgemnaak het ...