Secunda Paneelkloppers
Bly nie by hul woord en kwart petrol tank uit
My motor was in n ongeluk. Op versoek van Hyundai moes ons toe nou ons motor na Secunda paneelkloppers toe neem. Dit was in middel Januarie 2013 gewees. Ek het eers Vrydag 15 Maart my motor teruggeky. Hul het gesukkel met n fout op my motor waaroor my man elke dag met Hyundai geskakel het. Ek kan ...