Samsung South Africa
BAIE SWAK DIENS
Lad electronics se diens is verskriklik swak, ons wag al 2 weke vir die tegnikus om op te daag. Ons splinternuwe samsung yskas werk nie, en nadat ons 2 weke terug belofte gekry het dat samsung gaan uitkom, wag ons nog steeds, en moet ons heeltyd agter hierdie mense aanbel, omdat hulle nooit opdaag ...