Salo
Almal werk nie hard nie
Ek is vanoggend deur Jan gekontak. Ek het sopas na die 'complaints' op die site gaan kyk. Wat ek nie verstaan nie is hoekom SALO nie regs aksie teen die mense neem nie? Ek is nou al amper jaar saam met SALO. Ek moes soos ek sal aanneem NDA teken sowel as kontrak toe ek my deposito neersit. Met ...