Sa Vehicle Maintenance
Cancelation of drive plan
Hallo Peter As gevolg van maande se frustrasies en moedeloosheid is ek genoodsaak om hierdie e-pos aan u te rig. Na verskeie telefoniese oproepe, wat op band geneem is, het ek beluit om my Drive Plan te kanelleer. Ek het op 16 April 2013 'n bedankingsvorm aan [Email Removed] gestuur en het die ...