AfricaComplaints.com » Property Sellers - Reviews, Complaints, Сontacts

Property Sellers
Found 1 review / complaint

Property Sellers
ONBESKOF!!!

Almal het my gewaarsku teen Property Sellars in die dorp, hoe swak hulle diens is en hoe onbeskof hulle is. Ek bel vanoggend die kantoor, ek en my verloofde is opsoek na 'n woonstel om te huur vir X/maand. Die assistent wat daar werk antwoord die foon, ek vra haar kan ek asseblief met *Sannie ...