Ons Geluk Vakansies
Safety
Ons was vir die Maart/April vakansie vir 8 dae by Ons Geluk bespreek... in EENHEID F, dit is op die 2 de vlak. Die 2 de nag, 3 uur die oggend word ek wakker met 1 persoon langs my bed, op die vloer wat reeds 2selfone van my bedkassie afgesteel, ek het agter hulle aangestorm... daar was 'n twee ...