AfricaComplaints.com » Maneki - Reviews, Complaints, Сontacts

Maneki
Found 1 review / complaint

Maneki
Dit vat 'n ewigheid

My man het vir my 'n handsak ten duurste gekoop in Januarie. Die band het begin lostrek. Ek het die einde Mei teruggeneem na Maneki in Woodlands. Die persoon het vir my gese dit is 'n algemene problem en hulle sal hom stik en nie weer gom nie. Die 8ste Julie het ek navraag gedoen. Die handsak le ...