M R Trust Radiology
WRONGLY PUT ON ITC WITHOUT RECEIVING AN ACCOUNT
In 2012 het ek vir 'n mediese scan gegaan by MR trust Littlle Company of Mary. Alvorens die scan gedoen is moes hul eers toestemming van my medies kry. Discovery het hul toestemming gegee en 'n magtigingsnommer om voort te gaan daar was voldoende fondse, Ek het verskeie kere gevra of ek iets moet ...