AfricaComplaints.com » Jupidex - Reviews, Complaints, Сontacts

Jupidex
Found 1 review / complaint

Jupidex
Jupidex is tops

Ek het onlangs probleme onder waarborg ondervind met n Taarup mower wat deur die Jupidex groep verskaf is. Mnr Bennie Dippenaar my areabestuurder het die saak onmiddelik persoonlik opgevolg. Hy het geen moeite ontsien om my probleem op te los nie. Dit is min dat n maatskappy se areabestuurder 10uur ...