Jet
Gate
Ek het vir my baba klere daar gekoop, by die huis gesien die klere het gate in, dit terug gevat toe kan hulle dit nie omruil nie hulle is van lyn af. Het slippers daar gekoop ook vir 'n baba, los getrek na sy dit die eerste keer gedra het, dit terug gevat hulle kan dit nie omruil nie want dit is ...