Hyundai South Africa
Nuwe voertuig
Ons het september 2012 nuwe I20 by die tak in brits gekoop. Maart 2013 het die agter skokbrekers ons probleme gegee. Die kar die 7 de Maart 2013 in gevra sodat hul na die kar kan kyk. Die tegniekus Dwyan het ons aangewys om die kar pretoria toe te vat sodat die skokbrekers getoets kan word. Die kar ...