Global Nissan
WOW WOW WOW
Het n NP200 bakkie gekoop by Global Nissan. Die diens wat ek gekry het was so goed dat ek my Sandero sommer ingeruil het op n Micra ook. Dankie Wessel en Leandra vir julle wonderlike, vriendelik en hulpvaardige houdings. Ook vir die geskenke en selfs die hulp agterna. Ek het nog nooit sulke ...