Damelin Correspondence College
Swak Diens
7 Maande nadat ons met die staking van die studies begin het, word die handboeke wat ek op my onkoste moes terug stuur weer aan my terug gestuur want die boeke is glo beskadig. Saam 'n faktuur van R2750 wat van die bedrag aan my verskuldig afgetrek sal word. Eers word die boeke verkeerdelik af ...