Checkers & Checkers Hypers
Barcodes en lys van nuwe produkte - Homemade
Ek sukkel sedert November 2013 om my twee nuwe produkte gelys te kry by Checkers. Ek is alreeds 'n Homemade verskaffer sedert 2011. Na vele oproepe en geduld is my een soort beskuit uiteindelik gelys. Ek sukkel al die afgelope 3 weke net om die een soort beskuit ook gelys te kry (Weetbix soort). ...