Candid Property Brokers
Uitstekende diens
Gloudine Ons wil jou hartlik bedank vir die pad wat jy die afgelope 2 jaar saam met ons gestap het. Die seuns wat in Aromapark nommers 1, 9 en 33 gebly het, waardeer alles wat jy vir hulle gedoen het. Hulle sal jou vriendelikheid en hulpvaardigheid nooit vergeet nie. Ons sal enige iemand wat ...