Attitude
Weggejaag omdat winkel oor 10min toemaak
Ek en my "maid of honour" het vir haar 'n rok vir my troue gesoek. 17:50 toe ons by attitute instap in Somerset mall sien ons toe moontlike rokke op die rak. Ek was bereid om tot 2 000 vir 'n rok te betaal. EK vra toe vir die kleurling dame wat daar werk wat die een rok se prys is. Sy se ...