Huggies
Huggies baie teleurgesteld
Ek is baie teleurgesteld in Huggies doeke, ek gebruik tans no 2 doeke en dis die hoeveelste een in die pak wat of nie toegestik is agter nie, so die "lining" binne kom uit. Die een het sommer glad nie die "lining" in aan die voorkant ni. Ek gebruik net Huggies want die ander ...