Mattress Zone
Vervanging van stukkende leer sitkamer stel
Ons het op 30 Desember 2010 'n leer sitkamer stel, wat op 'n uitverkooping was, gekoop vir R12 999.00 by Mattress zone te Wonderpark Sentrum. Ons is meegedeel dat dit 'n egte leer stel was met 'n 1 jaar waarborg. Voor die jaar waarborg verstrek het, het ons 'n klag gele omdat die spons binne in die ...