Edgars
Swak diens
Ek is baie ontevrede met die Bo genoemde mense se diens dit is uiters swak!!! Ek was so paar naweke terug daar om klere te koop omdat ek nie n rekening in die pos kry nie en op die Internet betaal het ek eers navraag gedoen voor ek gekoop het en die dame het gese ek Mo? t net R20 betaal ek het daar ...