Purple Turtle Movz
Dankie! En nogmaals dankie!
Niel, Ons wil net graag hiermee vir jul maatskappy en veral vir jou en Marco 'n kruiwa vol dankies stuur vir die uiters professionele diens wat jul gelewer het met die vervoer van ons beelde vanaf die Kaap tot in Potchefstroom. Jul het waarlik uit jul pad gegaan om ons te akkommodeer. Jul ...