Rus 'n Bietjie Caravan Park & Resort
Rus? Bietjie Resort
Rus n Bietjie oord - Vaaldam - Deneysville. Weereens was dit n fantastiese naweek by die oord. Pragtige kampeer plek en regtig n oord waar die hele gesin kan ontspan. Ideaal vir vissermanne en n pragtige skoon swembad om rustig te kan by ontspan. Daar word tans baie verbeteringe aan die oord ...