Vodacom
ONS DELETE JOU SIMCARD, ONS GAAN JOU NIE SE!!!
Die daaglikse verloor van oproepe aan VODACOM se wonderlike instandhouding van hul netwerk veroorsaak genoeg probleme. Dis niks nie MNR, betaal asb net jou rekening. As jy jou rekening betaal dan behandel ons jou soos n KOning maar as jou rekening bietjie agter raak deur die jaar en ons nie ons ...