AfricaComplaints.com » Rustenburg » Rustenburg | Page 21

City: Rustenburg
Found 791 reviews / complaints
Page 21

Investment Pools
Aie swak diens

Ek het n swembad laat insit op 6 Januarie 2013, die diens het goed begin en baie beloftes was gegee. Na n ruk het die weir lug gesuig, ek het hulle vele kere gevra om te kom kyk, Hulle het dit kom regmaak. Toe die swembad weer vol is het dit nog steegs lug gesuig. Ek het hulle weer laat weet, maar ...