Carfin
Uitstekende Herfinansiering
Ek was baie skepties oor carfin en hulle prosedure. Maar ek was verkeerd bewys met die vinnige en uitstekende kliente diens wat Adele Viljoen gegee het. Hulle het my n offer gegee en somer beter sonder n gesukkel of beklei. Die prosedure verder was glad nie so moeilik of kopseer om te doen nie, ...