AfricaComplaints.com » PRETORIA » PRETORIA | Page 1152

City: PRETORIA
Found 10612 reviews / complaints
Page 1152

Chubb
CHUBB STEEL GELD UIT REKENING

Aan dag aan publiek in Pretoria. Chubb steel jou geld, al is jou kontrak klaar!!! Ek het Chubb 7 Februarie 2013 kennis gegee van my beeindiging van my kontrak. Dit is die 1ste Junie vandag, en hul trek sowaar weer 'n bedrag vanaf my rekening per debietorder, nadat ek Chubb duidelik kennis gegee het ...