Vodacom
Blackberry
Goeie dag dit is alweer ek - vir die hoeveelste keer! ek weet nie meer wat om te doen nie! ek is al so raadop met my telefoon dat ek gisteraand in trane uitgebars het van mismoedigheid! ek het nou al my hoeveelste Black Berry en elke liewe keer kom presies dieselfde fout voor! ek moet van tyd tot ...