Standard Bank
Slegte ondervinding goed hantee
Ek was verlede week 'n slagoffer van 'n gekloonde kaart en diefstal uit my rekening. Ek het direk na Jakaranda Sentrum gegaan nadat ek 'n direkte boodskap gestuur het op internet bankdienste. Die persoon by Jakaranda Sentrum was vol empatie met die situasie en hy het werklik uit sy pad uit gegaan ...