Pick 'n Pay
Help nie kliente klaar en reg nie
Middag, wil graag 'n klagte indien. Ek het vandag 'n onaangename en aaklike ervaring by die bo-genoemde winkel ondervind. Ek gaan om 'n produk te koop waarvan daar nie op die rakke is nie, ek vat 'n voorbeel van iets anders sodat hulle kan weet waarvan ek praat. Ek vra vir 'n manspersoon wat daar ...