Pick 'n Pay
Ja - blameer die klient - dis mos reg so
Ek het 'n paar goed gaan koop & besluit toe op PnP Madeliefie Sentrum vir die PnP Shopper Points. Kom by till & Leratho vra of ek 'n plastiek sak wil he. Ek se ja. Ek trek my trollie uit die pad & beweeg terug till toe. My aankope was R182 & ek gee haar R200 & Leratho voltooi ...