Absa
Geen hulp met bedrogtransaksie
Die 22/05/2013 het Christo Plekkenpol van Mustang Marketing 'n produk share trackin aan my bekendgestel. Dis sagte ware waarmee hulle jou help om aandele te koop en verkoop. Die sagteware sou binne 'n week deur een van hulle personeel geinstaleer word. Die eerste 6 maande sal 'n proef wees en ...